Ons almal het ’n storie om te vertel en ek deel graag myne.
NOU LANDSWYD BESKIKBAAR BY JOU NAASTE BOEKHANDELAAR
NOU LANDSWYD BESKIKBAAR BY JOU NAASTE BOEKHANDELAAR


Ons almal het ’n storie om te vertel en ek deel graag myne.
Herstel, en ‘n lewe van persoonlike vryheid is moontlik. Dit maak nie saak hoe ver jou pad van verwoesting strek nie, solank jy asemhaal, is daar hoop. Daar is altyd hoop.
Ek beskou hierdie boek as deel van ’n verantwoordelikheid wat ek teenoor myself sowel as my eie daaglikse herstel van my siekte het, maar ook teenoor diegene wat steeds aan die pyn en hartseer wat verslawende of vernietigende gedrag tot gevolg het ly. Tog bevat die boek lewens belangrike beginsels en eeu oue waarhede wat indien korrek toegepas word, enige individu se lewe drasties sal transformeer. Die boek handel dus nie net oor verslawing nie, maar oor die vele uitdagings van ons alledaagse lewe en die kruispaaie wat ons soms tot stilstand bring.
Die boek sal jou nie net hoop gee nie, maar ook help met lewensbelangrike keuses en besluite wat jou uiteindelik na ’n plek van vryheid – ’n nuwe lewe en nuwe geluk – kan lei.
Wees dapper en waag die eerste tree.
Kontak vir besprekings vir enige geleentheid:
Epos: louis@musicprofile.co.za
Epos: irene@musicprofile.co.za
012 991 4102
082 333 7188
Kontak vir hulp rakende VERSLAWING
Tim King: 081 388 8521
Webtuiste: www.addictionrecoverypretoria.co.za
Epos: timothy@addictionrecoverypretoria.co.za